| Modulekode | YSP 320 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module fokus op teoretiese raamwerke, paradigmas en navorsingmetodologieë in die konteks van sport- en oefensielkunde. Verskillende navorsingmetodologieë en sportsielkundepraktyke word met die mees prominente teoretiese raamwerke en paradigmas in die veld van sport- en oefensielkunde in ooreenstemming gebring en word dan geëksploreer, geanaliseer en vergelyk. Die navorsingsproses vanaf die skep van 'n navorsingsvraag en ontwikkeling van 'n navoringsvoorstel in die veld van sport- en oefensielkunde word dieper ondersoek en beoordeel. Die kritiese analise van bestaande navorsing en praktiese gevallestudies in die veld van sport- en oefensielkunde word ontwikkel en beredeneer. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | YSP 310 |
| Kontaktyd | 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App